Sesjarige verkrag en vermoor, verdagte vasgetrek
GAUTENG. – ‘n Meisie (6) is Maandag verkrag en vermoor in Orlando, Soweto, gevind. Phethe Sara Simiao, wat gesoek was, is Donderdagaand in Zola 1 gearresteer. Lt.genl. Tommy Mthombeni het tydens ‘n inligtingsessie vir die media in Eldoradopark gesĂȘ die stasiebevelvoerder het dadelik die nodige rolspelers gemobiliseer. ‘n Lasbrief vir inhegtenisneming is Dinsdag vir Simiao … Continue reading Sesjarige verkrag en vermoor, verdagte vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed