Seun (5) in Umlazi ontvoer – verdagte vasgetrek, seun steeds soek

Nuusflits, Uitgawe 2,008, Friday 29 August 2025 KWAZULU-NATAL. – Nadat ‘n 5-jarige kind in Umlazi ontvoer en ‘n losprys geëis is, is ‘n verdagte tydens ’n gesamentlike operasie deur die Durban-metropolisie se opsporingseenheid, saam met die polisie en misdaadintelligensie, in hegtenis geneem. Durban Metro Police Service sê in ‘n sosialemediaplasing nadat die kind ontvoer is, … Continue reading Seun (5) in Umlazi ontvoer – verdagte vasgetrek, seun steeds soek