Seun gered nadat hy in malvalekker verstik
Nuusflits, Uitgawe 2,454, Wednesday 18 November 2026 KWAZULU-NATAL. – ’n 10-jarige seun is omstreeks 14:00 by ’n naskoolsentrum in Vryheid gered nadat ’n malvalekker sy lugweg versper het. ’n Onderwyser het met kardiopulmonêre resussitasie (KPR) begin toe die seun sy bewussyn verloor het. Sy hart het weer begin klop nadat paramedici gevorderde lewensondersteuning toegepas het. … Continue reading Seun gered nadat hy in malvalekker verstik
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed