Seun se arm deur krokodil afgebyt

NOORDWES. – Johandré Blom (7) se arm is Vrydag by Roodekoppiesdam by Emanzini naby Brits deur ‘n krokodil in vlak water afgeruk. H.E.M.S (Hartbeespoort Emergence Medical Services) sê dié diens het ‘n noodoproep gekry van ‘n jong seun wat in vlak water gespeel en deur ‘n krokodil aangeval is. Die gesin is onderweg met die … Continue reading Seun se arm deur krokodil afgebyt