Seun skiet glo plaaswerker ‘per ongeluk’ dood
LIMPOPO. – ‘n Seun (11) het glo per ongeluk Saterdagoggend op ‘n plaas in die Thabazimbi-gebied ‘n plaaswerker doodgeskiet. Pa (43) en seun sal na verwagting vandag op ‘n moordklag in die Thabazimbi-landdroshof verskyn. Kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê polisiebeamptes is omstreeks 05:45 na die toneel van ‘n skietvoorval ontbied waar die liggaam van ’n … Continue reading Seun skiet glo plaaswerker ‘per ongeluk’ dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed