Seun vermis, meisies uit see gered
Nuusflits, Uitgawe 1,920, Monday 2 June 2025 OOS-KAAP. – ’n Seun (7) word steeds vermis nadat hy en drie meisies Sondag, net voor 13:00, by Mdumbi-strand deur seestrome meegesleur is. Die plaaslike kinders, tussen 7 en 13 jaar oud, was saam met familie by die strand, wat ongeveer 24 km noord van Koffiebaai aan die … Continue reading Seun vermis, meisies uit see gered
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed