Skietery by skool dood 2, beseer 2

OOS-KAAP. – ‘n Dodelike skietvoorval het vanmiddag (Donderdag) by Laerskool Ntabankulu plaasgevind. Twee persone is dood en nog twee is beseer. Luidens ‘n polisieverklaring van die woordvoerder, brig. Nobuntu Gantana, het ’n voormalige onderwyser, wat tans op borgtog was in verband met seksuele aanrandingsklagte wat leerders betrek, glo omstreeks 12:00 toegang tot die skool verkry … Continue reading Skietery by skool dood 2, beseer 2