Skoolhoof as voorsorgmaatreël verplaas

GAUTENG. – Chris Denysschen, die skoolhoof van Hoërskool Waterkloof, is as voorsorg ná klagtes van beweerde inmenging met getuies by die skool, te midde van ‘n dissiplinêre proses, verplaas. Die verplasing is deur die onderwysdepartement bevestig. Steve Mabona, onderwyswoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die skoolhoof sal vanaf Vrydag 27 Junie by die Tshwane … Continue reading Skoolhoof as voorsorgmaatreël verplaas