Skoolskietery – dodetal styg tot 3

OOS-KAAP. – Twee onderwyseresse is dood en ’n derde onderwyseres is in ’n kritieke toestand in die hospitaal ná ’n skietvoorval Donderdag by Laerskool Ntabankulu. Die vermeende skieter, ‘n voormalige onderwyser, het op die toneel selfdood gepleeg. Luidens ‘n verklaring van polisiewoordvoerder, brig. Nobuntu Gantana, was die voormalige onderwyser op borgtog uit nadat hy in … Continue reading Skoolskietery – dodetal styg tot 3