Slagoffer van krokodilaanval in hoësorgeenheid
NOORDWES. – Johandré Blom (7) het Vrydag sy arm tydens ‘n aanval van ‘n krokodil in vlak water by Emanzini, naby Brits, verloor. Hy is sedertdien in ‘n privaat hospitaal in die pedriatiese intensiewesorgeenheid opgeneem. ‘n Skarebefondsing-profiel is oopgemaak om Johandré se ouers met hospitaal- en rehabilitasiekostes by te staan. Meer as R60 000 is … Continue reading Slagoffer van krokodilaanval in hoësorgeenheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed