Slagoffer van krokodilaanval in hoësorgeenheid

Lees ook :

Foto's: BackaBuddy

NOORDWES. – Johandré Blom (7) het Vrydag sy arm tydens ‘n aanval van ‘n krokodil in vlak water by Emanzini, naby Brits, verloor. Hy is sedertdien in ‘n privaat hospitaal in die pedriatiese intensiewesorgeenheid opgeneem.

‘n Skarebefondsing-profiel is oopgemaak om Johandré se ouers met hospitaal- en rehabilitasiekostes by te staan. Meer as R60 000 is reeds binne twee dae ingevorder en Juan van der Merwe sê al die geld sal gebruik word om huidige en toekomstige mediese kostes te dek.

Lees meer van die insident hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief