Slagoffers ernstig beseer in aanval in Franschhoek
WES-KAAP. – ‘n Man en ‘n vrou is Saterdagoggend omstreeks 01:30 op ‘n gasteplaas in Uitkykstraat, Franschhoek, aangeval waar hulle oornag het. Die Franschhoek-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof. Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, sĂȘ die slagoffers is deur drie vermomde aanvallers aangerand. Die man en vrou is met kopbeserings vir mediese behandeling na ‘n … Continue reading Slagoffers ernstig beseer in aanval in Franschhoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed