Slagoffers van ‘aanranding’ by Pta-klub meld by polisie aan, buitelandse verdagtes gesoek

GAUTENG. – Nadat die video’s van gruwelike marteling en seksuele aanranding by die ZanZou-nagklub in Hatflield, Pretoria, aan die lig gekom het, het drie slagoffers by Brooklyn-polisiestasie aangemeld. Die polisie is op soek na ten minste agt buitelandse verdagtes. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sĂȘ lt.genl. Tommy Mthombeni, die provinsiale kommissaris, was by Brooklyn-polisiestasie om … Continue reading Slagoffers van ‘aanranding’ by Pta-klub meld by polisie aan, buitelandse verdagtes gesoek