SOE ontbloot ‘diefstal’ van meer as R2 mjd. by Tembisa-hospitaal
GAUTENG. – Luidens ‘n voorlopige verslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) is meer as R2 miljard wat bedoel was vir gesondheidsorg by Tembisa-hospitaal, glo sistematies deur drie misdaadnetwerke gesteel. Die ondersoek het beduidende onreĆ«lmatighede, bedrog en korrupsie deur amptenare en diensverskaffers aan die lig gebring. Volgens die SOE het hulle 2 207 aankoopdokumentbundels ontleed en … Continue reading SOE ontbloot ‘diefstal’ van meer as R2 mjd. by Tembisa-hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed