Soektog na SA-tiener in Mosambiek duur voort

Rikus Kylander (18) ‘n matrikulant van HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp, word steeds gesoek nadat hy op 18 Desember in Ponta Da Oura, Mosambiek, vermis geraak het. Hy het omstreeks 13:00 saam met ‘n groep vriende gaan snorkel en het nie weer uit die water gekom nie. Anzel en Donovan Kylander, Rikus se ouers, het na … Continue reading Soektog na SA-tiener in Mosambiek duur voort