Soektog na vermiste vlieënier duur voort

KWAZULU-NATAL. – Andrew Blackwood-Murray (61), ‘n vlieënier van Johannesburg, is steeds vermis nadat hy Donderdagmiddag tydens ‘n lugskou met ‘n ligte vliegtuig in die see naby Durban-Noordstrand neergestort het. Die soektog en herwinningsoperasie na dié vermiste SAA– en aërobatiese vlieënier duur voort. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, het Sondag in ‘n verklaring gesê die soekoperasie word deur … Continue reading Soektog na vermiste vlieënier duur voort