Soektog na vermiste Zenande duur voort in Krokodilrivier
MPUMALANGA. – Zenande Chiloane (21) word steeds in die Krokodilrivier gesoek. Die polisie het reeds die liggame van twee persone uit die rivier gehaal, maar die soektog na ‘n derde persoon duur voort. ‘n Selfoon van die persoon is in die voertuig wat ook uit die rivier gehaal is, gevind. Hoërskool Laeveld sê Zenande is … Continue reading Soektog na vermiste Zenande duur voort in Krokodilrivier
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed