Soektog verskerp na vermiste atleet

GAUTENG. – Elizabeth Mokolo Moselakgomo (38), ook bekend as “Tsontso,” is sedert 10 September vermis toe sy gaan draf het en nie weer teruggekeer het na haar huis toe nie. Sy het haar 8-jarige dogter by die huis gelos. Die polisie het die soektog na haar verskerp. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sĂȘ toe Moselakgomo … Continue reading Soektog verskerp na vermiste atleet