Sokkerhoë en vrou op borg vrygelaat
WES-KAAP. – Aldrin Andile Baldwin Ncobo en Salomie Twaise Ncobo het Maandag op aanklagte van bedrog en geldwassery, wat met ‘n donasie van R15 m. vir skoolbouprojekte in die Oos-Kaap verband hou, in die Bellville-Landdroshof verskyn en is op borg vrygelaat. Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die NVG, sê Ncobo is op R50 000 en sy … Continue reading Sokkerhoë en vrou op borg vrygelaat
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed