Sokkerspeler binnekort in hof ná verwerping van pleitooreenkoms
GAUTENG. – Shaune Mogaila, sokkerspeler, sal weer op 21 Julie in die Tembisa-landdroshof verskyn, nadat ‘n voorgestelde pleit-en-vonnisooreenkoms in die saak oor ‘n noodlottige motorongeluk nie aanvaar is nie. Barry Bateman, woordvoerder van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, sê die eenheid het namens Keo Mavimbela, die ma van die negejarige Gomolemo Mavimbela wat in die ongeluk dood … Continue reading Sokkerspeler binnekort in hof ná verwerping van pleitooreenkoms
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed