Sokkerspeler kry borg nadat meisie sterf
Waarskuwing! Die beeldmateriaal kan sommige lesers ontstel. GAUTENG. – Mokete Shaun Mogaila (29), ‘n sokkerspeler van Sekhukhune United, het op aanklagte van strafbare manslag in die Tembisa-landdroshof verskyn nadat Gomolemo Mavimbela (9) Woensdagoggend in ‘n ongeluk gesterf het. Mogaila is op borg van R20 000 vrygelaat. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ: “Volgens die … Continue reading Sokkerspeler kry borg nadat meisie sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed