Sokkerspeler oorweeg pleitooreenkoms ná dodelike Tembisa-botsing
GAUTENG. – Shaune Mogaila, ‘n sokkerspeler, oorweeg om ’n pleitooreenkoms aan te gaan in die saak oor ’n dodelike motorbotsing waarin die 9-jarige Gomolemo Mavimbela dood is en Thando Khethiwa ernstig beseer is. AfriForum se privaatvervolgingseenheid wil hê ‘n video van die botsing moet in die hof gewys word wanneer ‘n moontlike vonnis oorweeg word. … Continue reading Sokkerspeler oorweeg pleitooreenkoms ná dodelike Tembisa-botsing
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed