Sowat 10 miljoen foto’s van ‘kinderpornografie’ by verdagte gekonfiskeer
GAUTENG. – ‘n Verdagte is Vrydag tydens ‘n operasie in Midrand met ongeveer 10 miljoen foto’s van beweerde kinderpornografie vasgetrek. Die verdagte staan op aanklagte van die besit, toegang tot, aflaai en verspreiding van kinderpornografie, asook dwelmbesit en bedrog, tereg. Lt.kol. Amanda van Wyk sĂȘ die foto’s en video’s is op verskeie elektroniese toerusting ontdek. … Continue reading Sowat 10 miljoen foto’s van ‘kinderpornografie’ by verdagte gekonfiskeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed