Sowat 210 000 hoenders glo tot kannibalisme gedwing

Nuusflits, Uitgawe 1,802, Tuesday 4 February 2025 Waarskuwing! Foto’s onder aan die berig kan sensitiewe lesers ontstel. MPUMALANGA. – Sowat 210 000 hoenders was glo sedert Vrydag op ‘n Delmas-braaikuikenplaas sonder kos. Die hoenders het mekaar weens honger begin eet. Die NDBV en Springs-DBV was Maandag op die plaas waar hulle deur ‘n “gruweltoneel” begroet … Continue reading Sowat 210 000 hoenders glo tot kannibalisme gedwing