Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande

Nuusflits, Uitgawe 1,775, Wednesday 8 January 2025 Lees ook: Tibet-aardbewing eis 95 lewens LOS ANGELES. – Sowat 30 000 mense moes uit hulle huise ontruim word na brande in Los Angeles uitgebreek het. Sterk winde laat die brande vinnig versprei. Verskeie huise in die Pacific Palisades-gebied, waar baie bekendes woon, is reeds vernietig. ‘n Noodtoestand is … Continue reading Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande