Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga
Lees ook: R100 miljoen van Powerball-boerpot is gewen MPUMALANGA. – Sowat 50 Putco-busse is vanoggend by verskillende depots aan die brand gesteek, terwyl twee van die maatskappy se werkers beseer is. Volgens die Putco-woordvoerder, Lindokuhle Xulu, het ’n groep onbekende verdagtes die veiligheidspersoneel by die Moloto-depot oorval, die busse aan die brand gesteek en in … Continue reading Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed