Staatsaanklaer en polisielede vir ‘korrupsie en afpersing’ in hof

GAUTENG. – Adv. Avinash Ramapararat (45), ‘n aanklaer van die Pretoria- gespesialiseerde kommersiële misdaadeenheid (SCCU), sers. Herman Mnguni (46) en konst. Abdul Shaik (35), beide van Wierdabrug-polisiestasie, het op twee aanklagte van afpersing en twee aanklagte van korrupsie in die Pretoria-landdroshof voorgekom. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê die beskuldigdes het in die hof … Continue reading Staatsaanklaer en polisielede vir ‘korrupsie en afpersing’ in hof