Stapelberg en Danhire weer vandag in hof

Nuusflits, Uitgawe 1,651, Friday 6 September 2024 GAUTENG. – Freddie Stapelberg (34) en Pardon Danhire (37), ‘n Zimbabwiër, verskyn weer vandag op aanklag van moord op Nadine Terblanche (32) en Ruandré Vorster (9) in die hof. Borgtog vir die aangeklaagdes van moord met voorgedagte rade en twee klagtes van poging tot moord, is tot dusver … Continue reading Stapelberg en Danhire weer vandag in hof