Stiefpa rand 7-jarige aan, verdwyn met 3-jarige
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kind (7) is Donderdag deur ‘n stiefpa in Tongaat aangerand. Die pa het daarna met ‘n kleuter (3) verdwyn. Die kleuter word steeds vermis. Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue sê dié diens is Donderdagoggend vir die aanranding van ‘n kind ontbied. Op die toneel is die kind in ‘n kritieke toestand … Continue reading Stiefpa rand 7-jarige aan, verdwyn met 3-jarige
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed