Stilbaai-seun se afsterwe betreur
WES-KAAP. – Laerskool Bertie Barnard op Stilbaai het ‘n leerling, Liam Claassen (12), se heengaan op hulle Facebook-blad aangekondig. Die plasing lui: “Dit is met groot hartseer dat ons afskeid neem van Liam, wat deel was van Laerskool Bertie Barnard. Sy heengaan laat ‘n groot leemte en ons harte is by sy familie, vriende en … Continue reading Stilbaai-seun se afsterwe betreur
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed