Strafregtelike vervolging wag vir Malema

GAUTENG. – Julius Malema gaan deur die nasionale vervolgingsgesag (NVG) strafregtelik vir crimen injuria vervolg word. Dit volg nadat hy glo uitlatings gemaak het waarin hy vir Jaco Pieterse, die voormalige skoolhoof van Bergview College in Matatiele, as ’n verkragter van kinders uitgebeeld het. Barry Bateman, woordvoerder vir AfriForum se privaatvervolgingseenheid, sê vertoë is aan … Continue reading Strafregtelike vervolging wag vir Malema