Student op verjaardag doodgesteek, vier verdagtes in hegtenis

WES-KAAP. – ‘n Student (19) van Universiteit Stellenbosch is Woensdagoggend vroeg, op sy verjaardag, terwyl hy met sy fiets in Borcherdstraat in Stellenbosch huis toe gery het, oorval en in die nek gesteek. Hy het aan die steekwond beswyk. Vier verdagtes is intussen gearresteer. Lt.kol. Malcolm Pojie sĂȘ aan Nuusflits die insident het omstreeks 03:00 … Continue reading Student op verjaardag doodgesteek, vier verdagtes in hegtenis