Studie vind hormoonontwrigtende chemikalieë in menstruasieprodukte

’n Studie deur die Universiteit van die Vrystaat toon dat menstruasieprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, hormoonontwrigtende chemikalieë bevat, selfs dié wat as “vry van chemikalieë” bemark word. Prof. Deon Visser, hoof van die departement chemie aan die UV, sê elke sanitêre doekie en broekie-insetsel wat getoets is, het minstens twee endokrien-ontwrigtende stowwe bevat. Die … Continue reading Studie vind hormoonontwrigtende chemikalieë in menstruasieprodukte