Stygende oliepryse – AfriForum vra tydelike verlaging van brandstofheffing
Die burgerregteorganisasie AfriForum vra dat die regering die algemene brandstofheffing tydelik sal verlaag, om verbruikers en die ekonomie te help te midde van stygende oliepryse weens die konflik in die Midde-Ooste. Ernst van Zyl van dié organisasie sê ’n brief is aan Enoch Godonwana, die minister van finansies, gestuur om die regering se ingryping te … Continue reading Stygende oliepryse – AfriForum vra tydelike verlaging van brandstofheffing
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed