Taakspan gaan dubbele moord en sakeroof ondersoek
NOORDWES. – Sergio en Marlene Gomes van Totobola Butchery in Mahikeng is Vrydagaand tydens ‘n rooftog deur ses verdagtes op hulle sakeperseel geskiet. Gen.maj. Ryno Naidoo, die waarnemende provisiale polisiehoof in die provinsie, het ‘n gespesialiseerde taakspan aangewys om die dubbele moord en sakeroof te ondersoek. Sers. Kelebogile Morake, polisiewoordvoerder vir Noordwes, sĂȘ aan Nuusflits … Continue reading Taakspan gaan dubbele moord en sakeroof ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed