Talle sterf toe bus op N1 naby Touwsrivier omslaan

WES-KAAP. – Volgens die padverkeersbestuurskorporasie het nege mense vanoggend in ‘n busongeluk gesterf. Daar is egter intussen aangedui dat die dodetal reeds tot 16 gestyg het. Die bus, wat omgeslaan het, was die enigste voertuig by die ongeluk betrokke. Nooddienste is steeds op die aktiewe ongelukstoneel besig. Alhoewel die padverkeersbestuurskorporasie nege sterftes bevestig het, het … Continue reading Talle sterf toe bus op N1 naby Touwsrivier omslaan