Tiener en tuinwerker tydens huisroof beseer
GAUTENG. – ‘n Tuinier is Maandag omstreeks 14:35 in Bosveldstraat, Wonderboom, deur vier verdagtes oorrompel en aangerand. Luann Combrink (14), ‘n gr. 8-leerling en kranige hokkiespeler van Hoërskool Overkruin, het ten tyde van die huisroof by die huis gekom en is soos die tuinier oor die kop geslaan en vasgebind. Kapt. Johan van Dyk, Tshwane-distrikspolisiewoordvoerder, … Continue reading Tiener en tuinwerker tydens huisroof beseer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed