Tiener in hof ná aanval op Ian Cameron en DA-kollegas
Nuusflits, Uitgawe 2,001, Friday 22 August 2025 WES-KAAP. – ’n 16-jarige minderjarige het Donderdag in die Athlone-landdroshof op ’n aanklag van poging tot roof met verswarende omstandighede voorgekom nadat Ian Cameron, Nicholas Gotsell en Lisa Schickerling, DA-parlementslede, Dinsdagmiddag in Philippi-Oos aangeval is. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die saak is vir borgtoginligting tot 28 Augustus uitgestel. … Continue reading Tiener in hof ná aanval op Ian Cameron en DA-kollegas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed