Tiener se liggaamsdele verwyder
GAUTENG. – Lukhona Fose (14) is Sondag in Roodepoort vermoor aangetref, met haar geslagsdele wat vermink en verwyder is. Fose se familie is Maandagmiddag deur dr. Polly Boshielo, die adjunkminister van polisie, asook Steve Letsike, die adjunkminister van vroue, jeug en persone met gestremdhede, besoek. Intussen het Matome Chiloane, die Gautengse LUR vir onderwys, sy … Continue reading Tiener se liggaamsdele verwyder
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed