Tiener se moordsaak vir voortsetting van borgtogaansoek uitgestel

GAUTENG. – Likhona Fose (14) se moordsaak is tot 25 Junie in die Roodepoort-landdroshof uitgestel. Mduduzi Trevor Mnisi (39), wat op parool was en daarvan beskuldig is dat hy Fose vermoor het, se borgtogaansoek is uitgestel sodat sy vriendin die geleentheid gegun kan word om te getuig. Fose se verminkte liggaam is op 2 Junie … Continue reading Tiener se moordsaak vir voortsetting van borgtogaansoek uitgestel