Tienermeisie se liggaam in vlak graf ontdek

NOORDWES. – ‘n Meisie (16) se liggaam is Saterdag in ‘n vlak graf ontdek. Dit volg nadat ‘n man glo Donderdagaand ‘n huilery uit sy buurman se huis gehoor en hom Vrydag ‘n kruiwa sien stoot het. Brig. Sabata Mokgwabone sĂȘ die Pudimoe-polisie is Vrydag van ‘n moontlike moord in kennis gestel, nadat die huilery … Continue reading Tienermeisie se liggaam in vlak graf ontdek