Tieners in hof vir bewerings van aanranding

GAUTENG. – Sewe tieners wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n ander tiener aangerand het, het Maandag vir ‘n voorlopige ondersoek, soos deur die Kinderwet bepaal, in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Die saak hou verband met ‘n voorval in Yeoville op 10 Mei toe ’n tienermeisie (14) na bewering deur die groep tieners tydens ‘n woordewisseling … Continue reading Tieners in hof vir bewerings van aanranding