Tiernermeisies gearresteer wat glo medeleerling aanrand
LIMPOPO. – Sewe meisies, tussen 13 en 14 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering op 10 Mei ‘n medeleerling in Bellevue, Johannesburg, aangerand het. Die verdagtes is in terme van die kinderwet in die sorg van hulle ouers vrygelaat. Lt.kol. Mavela Masondo sĂȘ ‘n video van die voorval is op sosiale … Continue reading Tiernermeisies gearresteer wat glo medeleerling aanrand
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed