TikTok-gebruiker ná video oor Mkhwanazi aangekeer

KWAZULU-NATAL. – ’n 38-jarige man is Sondagmiddag (1 November) in KwaMashu in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n TikTok-video geplaas het waarin hy vir lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal se provinsiale polisiekommissaris, beledig en mense tot geweld aangehits het. Kol. Robert Netshiunda, polisiewoordvoerder, sê die provinsiale taakspan het ’n ondersoekdossier geopen nadat die video op … Continue reading TikTok-gebruiker ná video oor Mkhwanazi aangekeer