Toeris sterf toe olifant hom vertrap

MPUMALANGA. – ‘n Toeris het Saterdag in die Kruger Nasionale Park gesterf toe hy naby die Malelane-hek deur ‘n olifant vertrap is. JP Louw en Ike Phaahla van SANParke sĂȘ in ‘n verklaring beamptes was op die toneel en het die familie ondersteun. Die publiek word weens die sensitiwiteit van die insident gemaan om nie … Continue reading Toeris sterf toe olifant hom vertrap