4 vas ná transitoroof in Bloemfontein
Nuusflits, Uitgawe 2,454, Wednesday 18 November 2026 VRYSTAAT. – Vier verdagtes is vroeër vandag (Woensdag) in Bloemfontein in hegtenis geneem ná ’n transitoroof omstreeks 11:20 in Rudolf Greylingstraat in Navalsig, waar ’n stasiewa volgens die polisie teen ’n kontant-in-transito-voertuig vasgery en plofstof op die voertuig gebruik is. Die verdagtes het moontlik met ’n onbekende bedrag … Continue reading 4 vas ná transitoroof in Bloemfontein
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed