Trump eis doodstraf vir verdagte wat Oekraïense vrou doodsteek
VSA. – President Donald Trump het geëis dat Decarlos Brown Jr. (34), die verdagte wat vir die moord op Iryna Zarutska (23) aangekla is, die doodstraf moet kry. Zarutska was ‘n Oekraïense vlugteling wat op ‘n trein in Charlotte in Noord-Carolina deur Brown doodgesteek is. ‘n Video-opname van haar dood is wêrelwyd versprei en het … Continue reading Trump eis doodstraf vir verdagte wat Oekraïense vrou doodsteek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed