Trump keur vuurpeloton vir terdoodveroordeelde goed
VSA. – Die Amerikaanse president Donald Trump het die teregstelling van die voormalige Amerikaanse weermagmajoor, Nidal Malik Hasan, deur ’n vuurpeloton goedgekeur. Hasan is in 2013 ter dood veroordeel vir die 2009-skietery by Fort Hood in Texas waarin 13 mense dood en meer as 30 gewond is. Die besluit kom dae nadat ’n poging om … Continue reading Trump keur vuurpeloton vir terdoodveroordeelde goed
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed