Tshwane-amptenare verskyn in hof oor ‘diefstal’ van transformator van R7 m.
GAUTENG. – Sphiwe Kleinbooy Mahlangu (45) van Soshanguve, Thomas Baloi (41) van Pretoria-Noord en Daniel Kubayi (50) van Hammanskraal, amptenare van die Stad Tshwane, het Woensdag op ’n aanklag van diefstal van noodsaaklike infrastruktuur – ‘n transformator ter waarde van R7 miljoen – in die hof verskyn. Die saak is vir ‘n skedule 5-borgtogaansoek tot … Continue reading Tshwane-amptenare verskyn in hof oor ‘diefstal’ van transformator van R7 m.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed