Twee babas uit hospitaal ontvoer, polisie vra publiek se hulp

OOS-KAAP. – Twee pasgebore babaseuns is Dinsdagaand uit die kraamsaal van die Dora Nginza-hospitaal ontvoer. Die eenheid vir gesinsgeweld, kindersbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) ondersoek die twee gevalle van ontvoering. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sĂȘ volgens verslae het een ma haar baba om 18:55 geborsvoed, waarna sy die kleinding in die premature eenheid … Continue reading Twee babas uit hospitaal ontvoer, polisie vra publiek se hulp